| Sy het Frodo se gerugkrappery vreeslik geniet! |
| Was nie so 'n "happy camper" gewees die dag nie toe het Anné haar by my op die gras kom neersit. |
| Haar buy het op die ou end heelwat verbeter, seker die vars lug. Maar dit was ook haar eerste grasperkkennismaking. |
| Sommer net daar by El Pescatore in Ballito |
| Nog 'n speelsessie met haar houtblokkies wat Elwica-hulle gegee het. |
| Pa en Baba se eerste saambad... |
| Elsie en Elsoné is definitief erg oor mekaar |
![]() |
| Elsoné se "superpower": Sy kan inkopies-doen laat "cute" lyk! |

Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking