Sommer net 'n paar fotos:
| Cowmooi |
| Ons drie in die wildtui |
| Lekker laf wees in die Bumbo - sy speel "vlermuis" |
| Sommer net 'n groeifoto |
| Sy kyk wild in die wildtuin... |
| Cowmooi |
| Ons drie in die wildtui |
| Lekker laf wees in die Bumbo - sy speel "vlermuis" |
| Sommer net 'n groeifoto |
| Sy kyk wild in die wildtuin... |
Ek het gister gespot en gesê ek het die stadium waar mens hoop jy gaan
eerder maar dood heeltrmal oorgeslaan. Ek het sommer reguit na die
"bang wees ek gaan nie dood nie" gevorder.
Ek hoop net Anné en Elsoné spring dit vry...
Ek vermoed dat ons skaars ons oë uitgevee sal hê en dan is sy "'n
Volle Jaar" oud...
| | |
| You have an MMS message! | |
| view to the message. (Note that you cannot reply via your email's reply function) | |
Dankie Mooi Mooi Ek en jou ma ekon vanaand na 'n mandjie-dans toe gaan en jou saan vat. Bo dit alles het jy lekker geslaap terwyl ek en Mamma die danskans BAIE geniet het. Eendag as jy dalk hierdie inskrywing lees kan jy dit reken as die eerste regte betoning van dankbaarheid teenoor jou in jou lewe so ver.
| |
| |
|
| Message delivered by vodacom |
|