Ek probeer hier maar net so bietjie boek hou van wat gebeur in Elsoné en ons lewens terwyl die verandering nog baie nuut en baie groot is. Kom ons kyk waar vat dit ons ...
Engelsmanne en -Vroue ("For those preferring English")
For those preferring English
"The aim with the 'Om Pa Te Word' (to become Dad) blog is to keep record of what transpires in Elsoné and our lives while the adjustment to her arrival still is extremely fresh and great. Let us see where this will take us ..." There is a translation facility lower on the page ("Other Languages")
2011-01-23
Kerk Toe Gewees
Elsoné word more sewe weke oud en ons het onsself so ver gekry om reg te maak vir kerk. Dit was lekker.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking