Ek probeer hier maar net so bietjie boek hou van wat gebeur in Elsoné en ons lewens terwyl die verandering nog baie nuut en baie groot is. Kom ons kyk waar vat dit ons ...
Engelsmanne en -Vroue ("For those preferring English")
For those preferring English
"The aim with the 'Om Pa Te Word' (to become Dad) blog is to keep record of what transpires in Elsoné and our lives while the adjustment to her arrival still is extremely fresh and great. Let us see where this will take us ..." There is a translation facility lower on the page ("Other Languages")
2011-01-30
Nie veel van 'n blogger nie
Ek is so ver agter met die blog, maar ek kan sê dat dit baie goed gaan en dat lewe wonderlik is. Ek tel my seëninge elke dag.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking