Ek probeer hier maar net so bietjie boek hou van wat gebeur in Elsoné en ons lewens terwyl die verandering nog baie nuut en baie groot is. Kom ons kyk waar vat dit ons ...
Engelsmanne en -Vroue ("For those preferring English")
For those preferring English
"The aim with the 'Om Pa Te Word' (to become Dad) blog is to keep record of what transpires in Elsoné and our lives while the adjustment to her arrival still is extremely fresh and great. Let us see where this will take us ..." There is a translation facility lower on the page ("Other Languages")
2011-02-05
Slaap darem
Okay, sy slaap darem, maar het net 50 ml melk ingekry, so sy gaan seker nie lank slaap voor sy weer wakker word nie. Ek het hierdie eintlik so 19h00 gisteraand geskryf.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking