Engelsmanne en -Vroue ("For those preferring English")

For those preferring English
"The aim with the 'Om Pa Te Word' (to become Dad) blog is to keep record of what transpires in Elsoné and our lives while the adjustment to her arrival still is extremely fresh and great. Let us see where this will take us ..." There is a translation facility lower on the page ("Other Languages")

2011-02-08

Warm

Ek weet nie hoekom nie, maar ek dink nie ek het al so warm hierdie tyd van die dag in Richardsbaai gekry nie. Dit het dalk iets met die twee biere te doen of die feit dat ek twee ure terug 'n tydtoets gaan hardloop het, maar dit het niks met die koue stort te doen nie. Wat gaan aan?

No comments:

Post a Comment