Ek probeer hier maar net so bietjie boek hou van wat gebeur in Elsoné en ons lewens terwyl die verandering nog baie nuut en baie groot is. Kom ons kyk waar vat dit ons ...
Engelsmanne en -Vroue ("For those preferring English")
For those preferring English
"The aim with the 'Om Pa Te Word' (to become Dad) blog is to keep record of what transpires in Elsoné and our lives while the adjustment to her arrival still is extremely fresh and great. Let us see where this will take us ..." There is a translation facility lower on the page ("Other Languages")
2010-12-08
Amper Tuis
Ek het nou net by die werk weer gekom nadat ek vir Anné en Elsoné by die hospitaal gaan haal het en huis toe gevat het; sonder te veel drama.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking