Die eerste foto was John se idee om te poseer met Frodo en Elsoné op die manier. Ek is mal daaroor.
Foto #2: Ons het vanoggend om die blok gaan loop met die hele kroos! Dit was Elsoné se eerste.
Die derde foto wys dat ons darem drie stelle hande gister was wat die hek klaar gemaak het.
Die laaste foto is sommer net 'n mooi ene van die dames in pienk.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking