
Ons was 04h30 op en 05h40 by The Bay se ontvangs en 06h20 in die saal. Toe is ons meer georganiseerd as die ma wat eerste geboek was vir 'n keiser. Die dat ons toe sommer voor haar ingedruk is. Die ironie is dat Anné toe teen die tyd op die tafel gelê het wat sy geboek was om op die tafel te lê, want daar was natuurlik 'n krisis of twee om na om te sien voor die keisersnitte aandag kon kry.
"Toe is ons meer georganiseerd as die ma wat eerste geboek was vir 'n keiser."
AntwoordVee uitDis nie die Joubert's wat ek ken nie ...